toolbar powered by Conduit
 
Adverteer op Radio Bravo
 
 

Geen vervaardigings koste nie. Indien u reeds oor 'n advertensie beskik stuur dit aan ons, indien nie neem ons die advertensie namens u op.

Advertensies word ten minste een keer gedurende ons lewindige programme uitgesaai en dan ook in ons deurnag musiek program gespeel.

Advertensies kos slegs R200.00 per maand, insluitend die webblad advertensie.

 
 

Kontak ons vir meer besonderhede.

 

 

Indien u van ons radiostasie hou, en graag 'n ietsie aan ons wil skenk, druk net op die "donate" knoppie. Enige bedrag is welkom en word gebruik om aan u 'n beter diens te verskaf.
 
 
 
 
 
 
Logo ontwerp deur Stephanie Maas
Mei 2007