Radio Bravo stel met trots die volgende orkes aan u bekend. Die groep skryf, sing en neem op in Afrikaans, in Londen ! Skakel in op Radio Bravo om een van hulle cd's te wen.

Besoek gerus hulle webblad vir meer inligting. CD's kan ook van die webblad af bestel word.

 
 
 

 

toolbar powered by Conduit
 

Radio Bravo. Die stem van Bravoland.

Radio Bravo saai vir die eerste keer op Republiek dag 31 Mei 2007 uit.

Radio Bravo is die stem van Bravoland. Ons bou saam aan ons toekoms en doen dit in Afrikaans.

Ons saai tans uit vanaf Suid Afrika, Engeland en die V.S.A.

Radio Bravo is 'n kuier stasie. Ons kuier informeel saam en nooi ons luisteraars uit om deel te neem aan ons programme.

Ons bevorder graag nuwe kunstenaars en gee hulle die geleentheid om hulle musiek op die lug gehoor te kry. Nuwe kunstenaars word genooi om ons te kontak.

 

 

Indien u van ons radiostasie hou, en graag 'n ietsie aan ons wil skenk, druk net op die "donate" knoppie. Enige bedrag is welkom en word gebruik om aan u 'n beter diens te verskaf.
 
 
 
 
 
Logo ontwerp deur Stephanie Maas
Om ons eie speler oop te maak, kliek hier Dit maak in 'n nuwe blad oop.
 
Gebeure
 
  Operasie Volkstrots  
 

Bravoland Braai

Wolmer Uitsettings.Kyk hier na die fotos en Video.

Operasie Parys

 

 
     
   
     
     
     
     
     
 
Luister na Radio Bravo op jou fm radio
 
  Deur hierdie toestel te gebruik kan jy na Radio Bravo op 'n gewone radio luister. Ons is tans besig om te onderhandel vir 'n afslag prys. Kontak ons gerus indien u belang sou stel in die aparaat.  

Podgooi

Laai hier af

Kom gesels saam in Radio Bravo se forum. Hier Ontspan ons !