Beskrywing:

2003 Golf gti

Moeg gery deur jong bederfde knaap

Prys: R20,000.00

Laaste dag van advertensie: 31/05/07

Kontak Persoon.

Naam: Piet

E Pos adres: Kliek hier om my te kontak

Beskrywing:

Golfstokke

Prys: Gratis

Laaste dag van advertensie:

Kontak Persoon.

Naam: Piet

E Pos adres: Kliek hier om my te kontak

Beskrywing:

Wasmasjien

Prys: R300.00

Laaste dag van advertensie: 31/05/07

Kontak Persoon.

Naam: Piet

E Pos adres: Kliek hier om my te kontak

 

Indien u van ons radiostasie hou, en graag 'n ietsie aan ons wil skenk, druk net op die "donate" knoppie. Enige bedrag is welkom en word gebruik om aan u 'n beter diens te verskaf.
 
 
 
 
 
 
Logo ontwerp deur Stephanie Maas
 
Welkom by Bravo Mark
 
     
 

Bravo mark is 'n advertensie blad waar privaat persone sowel as besighede goedere kan adverteer.

U mag enige iets verkoop, met die verstane dat die onus op u rus sover die wetlikheid daarvan berus. Hierdie webblad, die bestuur, Bravoland of die bestuur van Bravoland is nie verantwoordelik vir enige eis wat mag spruit uit enige advertensies wat hier geplaas word nie. Kopers kontak u direk om die koop af te handel en aflewering te reel.

Alle fondse wat deur Bravo Mark ge-in word gaan direk na die Bravoland Staatskis.

Advertensie kostes:

1. Items wat weggegee word - Geen advertensie koste.

2. R1.00 - R500.00 - R10.00 per maand of totdat die item verkoop is.

3. R501 - R1,000.00 Slegs R20.00 per maand of totdat die item verkoop is.

3. R1,001.00 + Slegs R50 per maand of totdat die item verkoop is.

Om te adverteer.

1. Betaal die advertensie kostes in die Bravoland se rekening in.

2.Kontak ons per e pos, stuur die inligting sowel as fotos en ons plaas dit op die blad.

3. Onthou om u verwysing nommer van betaling in te sluit met u e pos.

 
 
Bravoland Veiling
 
  Ons het een maal 'n maand 'n aanlyn veiling. Items word deur die omroeper opgeveil en u plaas u bod op die Bravoland forum.Die verkoper betaal 10% ven die verkoop prys as kommisie oor aan Bravoland.  
  Kontak ons vir besonderhede.