Piet 31 /07
Willeman se Boere Musiek. 2/6/07
Piet 4/6/07
Maarten 5/6/07
Sakkie se 17 Versoekke 6/6/07

Podgooi

Regskliek en "save as"

toolbar powered by Conduit
 
Program skedule
 
 

Uitsending tye soos hier geplaas. Wanneer daar nie 'n omroeper aan diens is nie speel ons goeie musiek. Alle program tye is Suid Afrikaanse tyd.

Maandag. 8 - 10 nm

Piet

 

Dinsdag 8 - 10 nm

Maarten Venter vanaf , VSA

 

Woensdag 8 - 10 nm

Sommer maar net...  Saam met Cois

 

Donderdag 8 -10 nm

Piet. Vanuit Engeland.

Kuier en ontspan. 'n Informele gesels en versoek program. Stuur gerus u versoek per e pos aan Radio Bravo Versoeke.

Vrydag 8 - 10 nm

(Binnekort, Sakkie sal nie die 1 Junie beskikbaar wees nie)

Sakkie

"Sakkie praat met ..." - inwoners van SA

 

Saterdag 8 - 10 nm

Willeman. Vanaf VSA

Kom luister en leer Boeremusiek saan met een van ons Boere musiek kenners.

Sondag

10 vm

Kerkdiens. Opnames van verskillende kerke.

Elke Eerste Saterdag van die maand. Volg die Boeremusiek program.

Frans Maritz vanuit Suid Afrika.

Luister na Afrikaanse Country musiek.

Toekomstige program.

Mornè vanuit Suid Afrika

Kunstenaar onderhoude

 
     

 

 

Indien u van ons radiostasie hou, en graag 'n ietsie aan ons wil skenk, druk net op die "donate" knoppie. Enige bedrag is welkom en word gebruik om aan u 'n beter diens te verskaf.
 
 
 
 
 
 
Logo ontwerp deur Stephanie Maas